-
Psalms 63
- 1 'n Psalm van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was.
- 2 o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.
- 3 Só het ek U in die heiligdom aanskou, om u sterkte en u heerlikheid te sien.
- 4 Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys.
- 5 Só sal ek U prys my lewe lank, in u Naam my hande ophef.
- 6 Soos met vet en vettigheid sal my siel versadig word, en my mond sal roem met jubelende lippe
- 7 as ek aan U dink op my bed, in die nagwake oor U peins.
- 8 Want U was 'n hulp vir my, en in die skaduwee van u vleuels sal ek jubel.
- 9 My siel is aan U verkleef; u regterhand ondersteun my.
- 10 Maar húlle wat soek om my lewe te verderwe, hulle sal kom in die onderste plekke van die aarde.
- 11 Hy sal oorgelewer word in die mag van die swaard; die deel van die jakkalse sal hulle word. Maar die koning sal bly wees in God; elkeen wat by Hom sweer, sal hom beroem; want die mond van die leuensprekers sal gestop word.
-
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.